Delf Steeds Dieper - 18 Okt 2024

Loading player...
In hierdie aanbieding van Delf Steeds Dieper, kom Elizabeth Jordaan eerste aan die Woord met ‘n verdere vertelling van die wonder van die lewe van Andrew Murray. Moet dit nie misloop nie.
Israel Illuz is ‘n man wat as Ortodokse Jood in Israel grootgeword het. In sy volwasse lewe het hy kennis gemaak met mense wat anders oor dinge van die Woord dink en glo as hy – die uiteinde vertel ‘n kosbare verhaal. Moet dit nie misloop nie.
Vir die laaste deel van die program nooi ek jou om saam met my sommer net die Woord van ons Vader te geniet met voorlesing uit die Bybel.
18 Oct 2024 Afrikaans South Africa Religion & Spirituality · Christianity

Other recent episodes

Die belangrikheid van doelwitte stel en fokus op God

Elsa van Wyk en haar man woon tans in Vryburg in Noord-Wes. Oor die afgelope jare het ons Vader haar opgerig om nie net vir haarself nie, maar ook ter wille van ander, fokus op Hom te plaas. Sy gesels oor die belangrikheid daarvan om vir jouself doelwitte te stel…
10 Jan 1 hr 30 min

Wat hou 2025 vir jou in?

Wanneer 'n nuwe jaar aanbreek wonder ons dikwels - wat sou hierdie jaar inhou!? Dit is wanneer ons nooit moet vergeet dat ons Hemelse Vader reeds weet... Ter wille van ons Vader se "WEET", draai ons in hierdie aanbieding na Hom toe om raad te gee vir 2025. Behalwe dat…
3 Jan 1 hr 38 min

Delf Steeds Dieper - 27 Des 2024

Kom stap gerus saam deur 'n stuk van Nostalgie-laan! Luister weer na Oom Willie Marais en Lisbe Visser uit die argief, ook Izak Coetzee en Elizabeth Jordaan wat vanjaar Vader se waarheid met ons gedeel het in Delf Steeds Dieper. Mag hierdie inhoud jou seën!
27 Dec 2024 1 hr 34 min

Delf Steeds Dieper - 13 Des 2024

Careen Visagie leer ons meer oor die invloed wat kos en spesifieke soorte kos soos suiker en gluten, op ons gesondheid het - maar meer nog, ons vermoë om te konsentreer en selfs te onthou. As ons regtig begeer om die stem van ons Vader suiwer te hoor, moet ons…
13 Dec 2024 1 hr 36 min