Delf Steeds Dieper - 6 Des. 2024

Loading player...
Derheta Du Rhaan is 'n dame wat mense begelei om in vrede en opregtheid, by hulle ware Self uit te kom. Sy kom gesels oor die heerlike gedagte "Wees goed vir jouself" - veral in hierdie dae. Hoe gemaak om nie die nuwe jaar in te gaan met die ou jaar se twak nie!

Elizabeth Jordaan vertel verder van die reuse invloed wat kosbare Andrew Murray in ons mooi land nagelaat het.
6 Dec 2024 Afrikaans South Africa Religion & Spirituality · Christianity

Other recent episodes

Delf Steeds Dieper - 4 April 2025

Dit was onlangs ‘n voorreg om Hugo van Niekerk in Delf Steeds Dieper uit te saai. Daar was soveel navraag en reaksie op sy verduideliking van die nood om die Evangelie van Verlossing aan verlore gaande volke te verkondig, dat ons Hugo terug genooi het om dieper te vertel!! Het…
4 Apr 1 hr 33 min

Delf Steeds Dieper - 28 Mrt 2025

Wat is die grootste iets wat ons vir mekaar kan doen – dalk om mekaar te seën? Wat verstaan ons van seën? Prof Wentzel Coetzer, lank verbonde aan Potchefstroom se universiteit, gesels oor die wonder van seën! Moet hierdie gesprek nie misloop nie!! Elizabeth Jordaan sal weer die program afsluit…
28 Mar 1 hr 33 min

Delf Steeds Dieper - 21 Mrt 2025

Daar gebeur dinge in Afrika waaroor niemand praat nie. Diegene wat glo in Jesus Christus word ter wille van hulle geloof aangeval en selfs doodgemaak. Die Liggaam van Christus moet weet daarvan sodat ons kan bid oor die situasie! Hugo van Niekerk weet meer van hierdie dinge as die gewone…
21 Mar 1 hr 29 min

Piet Smit het diep spore getrap in Gospel Musiek in SA

Piet Smit het diep spore getrap in Gospel Musiek in SA. Heerlik om met hom te gesels oor wat hy geleer het, wat hy beleef het en dit waarvoor hy ons Vader innig dankbaar is!! Elizabeth Jordaan se vertelling van die lewe en invloed wat Andrew Murray in SA gehad…
14 Mar 1 hr 29 min

Delf Steeds Dieper - 7 Mrt 2025

Izak Coetzee is werklik terug in die ateljee!! Die gesprek wat ons verlede week aangevoer het, was net mooi op dreef toe ons tyd verstreke was. Kom kuier gerus weer saam met hierdie kosbare man. Izak verstaan “Aanbidding” van die Vader. Kuier saam. Luister saam en leer!!! Elizabeth Jordaan is…
7 Mar 1 hr 31 min