Kook & Klets met Arina du Plessis: Episode 2

Loading player...
Om vir ’n hele huis vol mense Kerskos voor te berei sit nie in enigeen se voorskoot nie. Maak vanjaar die spanning minder met Arina du Plessis se wenke om te kook en dit te geniet.
10 Dec 2024 Afrikaans South Africa News · Education

Other recent episodes

BLY BOER | 'Dink nuut' - Danie Slabbert

Danie Slabbert, ’n herlewingslandbouboer van Reitz, laat hom nie deur probleme onderkry nie. Luister hier na Reza Clifford se gesprek met Danie in die derde episode van die Bly Boer-potgooireeks. Dié episode sal op Vrydag 7 Februarie om 17:00 op Landbou.com beskikbaar wees.
7 Feb 29 min

Bly boer: 'Die dag wat ek my lewe wou neem'

Dean Barnard, Wes-Kaapse Jongboer van die Jaar, het op 25 Januarie 2021 sy pistool gaan haal en na die dam op hul plaas gery om ’n einde aan alles te maak. Hier is ’n voorsmakie van ons gesprek op die Bly Boer-potgooireeks. Dié episode sal Vrydag, 31 Januarie 2025, om…
29 Jan 1 min