Landboumark Voorslag: Episode 10 - AgriTrekker
Loading player...
In die tiende episode van Landboumark Voorslag hoor ons van Rheeder Brand, ʼn 21-jarige derdejaarstudent in datawetenskap aan die Universiteit Stellenbosch en een van die drie jong entrepreneurs wat AgriTrekker geskep het. Wat as ʼn eenvoudige Excel-programmetjie op ʼn plaas begin het, het ontwikkel tot ʼn digitale diesel- en plaasbestuurstelsel wat Suid-Afrikaanse boere help om brandstofgebruik te bestuur, boekhouding te vereenvoudig en selfs moontlike diefstal te identifiseer.
Nuwe episodes van Landboumark Voorslag word elke Maandag om 19:00 geplaas. Aan jou gebring deur Landboumark, die digitale snuffelgids van Landbouweekblad. Plaas vandag self jou eie advertensie en laat die mark na jóú toe kom. Besoek mark.landbou.com.