Landboumark Voorslag: Episode 14 - Magi-Clamp
Loading player...
In episode 14 van Landboumark Voorslag hoor ons van Neels en Magda Grieshaber van Ellisras, wat sedert 2004 die Magi-Clamp ontwikkel - ’n gepatenteerde klamptang wat pype en draad in een beweging vasmaak. By Nampo Kaap vertel Neels van die oorsprong by oom Jimmy, die ontwerpfase wat hulle terug na eenvoud gedwing het, en hoe hulle ná 21 jaar steeds die mark se stem volg.
Nuwe episodes van Landboumark Voorslag word elke Maandag om 19:00 gepubliseer. Aan jou gebring deur Landboumark, Landbouweekblad se digitale snuffelgids. Plaas vandag self jou eie advertensie en laat die mark na jóú toe kom. Besoek mark.landbou.com.