Landboumark Voorslag: Episode 11 - Barnard Mohair
Loading player...
In episode 11 van Landboumark Voorslag hoor ons van Louise Cameron, die tweedegeslag-eienaar van Barnard Mohair, ’n familie-onderneming wat al byna ses dekades luukse sybokhaarprodukte in die Oos-Kaapse dorp Alicedale vervaardig. Sy vertel hoe die passie vir tekstiel van haar pa, Jan-Paul Barnard, ’n onwaarskynlike pionier in die sybokhaarbedryf, gelei het tot ’n handelsmerk wat vandag plaaslik én internasionaal verhandel word.
Nuwe episodes van Landboumark Voorslag word elke Maandag om 19:00 gepubliseer. Gebring aan jou deur Landboumark, die digitale snuffelgids van Landbouweekblad. Besoek mark.landbou.com en plaas vandag jou eie advertensie en laat die mark na jóú toe kom.