Landboumark Voorslag: Episode 15 - Kleinkraal Suiwel
Loading player...
In episode 15 van Landboumark Voorslag hoor ons van Zanell van der Nist van Kleinkraal Suiwel. Wat as ʼn “aftreeprojek” met vier melkbokke begin het, het ontwikkel in ʼn kleinskaalse kaasonderneming waarvan die handgemaakte bokmelkkaas ʼn Qualité-toekenning op die Suid-Afrikaanse suiwelkampioenskap ontvang het.
Nuwe episodes van Landboumark Voorslag word elke Maandag om 19:00 gepubliseer. Dit word aan jou gebring deur Landboumark, Landbouweekblad se digitale snuffelgids. Plaas vandag self jou eie advertensie en laat die mark na jóú toe kom. Besoek mark.landbou.com.