Landboumark Voorslag: Episode 9 - Save the Sheep
Loading player...
Episode 9 van Landboumark Voorslag vertel die verhaal van Save the Sheep. Wat in 2017 met ’n enkele gehekelde skapie deur Sybil Visagie begin het, het gegroei tot ’n beweging wat vroue regoor die Karoo bemagtig om inkomste te verdien, selfstandig te word en hul gemeenskappe te versterk – sonder om bloot aalmoese uit te deel.
Nuwe episodes van Landboumark Voorslag word elke Maandag om 19:00 gepubliseer. Aan jou gebring deur Landboumark, Landbouweekblad se digitale snuffelgids. Plaas vandag self jou eie advertensie en laat die mark na jóú toe kom. Besoek mark.landbou.com.