Delf Steeds Dieper - 13 Des 2024

Loading player...
Careen Visagie leer ons meer oor die invloed wat kos en spesifieke soorte kos soos suiker en gluten, op ons gesondheid het - maar meer nog, ons vermoë om te konsentreer en selfs te onthou. As ons regtig begeer om die stem van ons Vader suiwer te hoor, moet ons oplet op wat ons eet en ook wat ons wanneer eet! Luister en leer.

Die wonder van die ontsaglike invloed wat Andrew Murray op ons lewe en verstaan en omgang met ons Hemelse Vader het, is so groot. Elizabeth Jordaan vertel verder van dit wat hierdie kosbare man vir ons nagelaat het.
13 Dec 2024 Afrikaans South Africa Religion & Spirituality · Christianity

Other recent episodes

Delf Steeds Dieper - 21 Feb 2025

In hierdie aanbieding van Delf Steeds Dieper, is Este se eerste gas Dr Derheta du Raan, ‘n dame wat baie diep en besonder ver delf na WAARHEID. Om na haar te luister is om aangemoedig te word om dieper te dink oor dinge wat ons gedink het ons verstaan, maar…
21 Feb 1 hr 27 min

Delf Steeds Dieper - 14 Feb 2025

Arno van Niekerk open die program met 'n bemoedigende woord om die volk op te roep tot fokus op ons Vader. Careen Visagie, 'n dieetkundige, gee graag raad oor gesonde eetgewoontes. Kom ons eet onsself gesond! Elizabeth Jordaan neem ons verder op die kosbare lewenspad van Andrew Murray.
14 Feb 1 hr 30 min

Delf Steeds Dieper - 7 Feb 2025

Vandag se program word geopen met die kosbare Godsman Hugo van Niekerk. Hy leer ons in hierdie bydrae oor die verhouding tussen man en vrou. Hoe staan ons voor ons Vader-God teenoor mekaar? Daarna kom Jamie en Lea Peters aan die beurt, twee mense uit die VSA wat reeds jare…
7 Feb 1 hr 33 min

Delf Steeds Dieper - 31 Jan 2025

Este se seun Coert, sy vrou Ilze en hulle kinders het gedurende die Julie skoolvakansie, in Jerusalem gaan kuier. Hulle was vir ‘n week by Martie Nel in Beit Chay. Coert, sy vrou Ilze en hulle drie kinders, Amelie, Marcel en Beth vertel van hulle belewenis in Israel. Daarna gesels…
31 Jan 1 hr 30 min

’n Sterk fondament in tye van onsekerheid

Arno van Niekerk open hierdie program met ‘n bemoedigende Woord vir ons mense van Suid Afrika. Ons leef in tye waar ons waarlik op die regte dinge moet fokus en ons saak met ons Maker op vaste fondamente moet bou. Dr Eunice van der Merwe is die tweede gas in…
24 Jan 1 hr 31 min