
Delf Steeds Dieper - 31 Jan 2025
Loading player...
Este se seun Coert, sy vrou Ilze en hulle kinders het gedurende die Julie skoolvakansie, in Jerusalem gaan kuier. Hulle was vir ‘n week by Martie Nel in Beit Chay. Coert, sy vrou Ilze en hulle drie kinders, Amelie, Marcel en Beth vertel van hulle belewenis in Israel. Daarna gesels Este ook met Martie Nel en Oksana van Oekraïne wat saam met haar werk. Moet seblief nie hierdie heerlike “besoek aan Jerusalem” misloop nie. Daarna gesels Elizabeth Jordaan verder oor die wonder van gebedsgenesing soos Andrew Murray dit ontdek en beleef het.