
Delf Steeds Dieper - 21 Feb 2025
Loading player...
In hierdie aanbieding van Delf Steeds Dieper, is Este se eerste gas Dr Derheta du Raan, ‘n dame wat baie diep en besonder ver delf na WAARHEID. Om na haar te luister is om aangemoedig te word om dieper te dink oor dinge wat ons gedink het ons verstaan, maar dan stimuleer Derheta jou om nog dieper te gaan. In hierdie sessie gesels ons oor drie Bome wat LEWE, GOED en ook KWAAD verteenwoordig, maar die uiteindelike verskil wat uitgespel word, is die verskil tussen LEWE en DOOD.
Dit is ook heerlik om verder te gesels met Elizabeth Jordaan oor die lewe en veral insig wat Andrew Murray in die Woord ontdek het!! Kuier gerus saam!
Dit is ook heerlik om verder te gesels met Elizabeth Jordaan oor die lewe en veral insig wat Andrew Murray in die Woord ontdek het!! Kuier gerus saam!