
Al sit jy een maand in die NV, jy kry nou pensioen
Loading player...
Die Nasionale Vergadering het in sy laaste ure voor die sewende parlement ontbind word die gewysigde reëls van die pensioenfonds vir parlementslede en ander ampsdraers bespreek en gedebatteer. Finansminister Ipumbu Shiimi sê dat 'n paar wysigings wat deur die Huis voorgestel is, aanvaar is. Hy verduidelik een van die wysigings.