
35 jaar: Ons kon baie beter gedoen het
Loading player...
Namibië vier môre 35 jaar van onafhanklikheid, wat saamval met die inhuldiging van die land se eerste vroulike president, Netumbo Nandi-Ndaitwah. Vrae word gevra oor wat die 35 jaar vir die Namibiese samelewing beteken het. Die land sukkel steeds met sosiale kwessies soos armoede en werkloosheid. Kosmos 94.1 Nuus het met die gemeenskapsaktivis Sandy Tjaronda gepraat.