
Hoe lyk Mei se brandstofprys?
Loading player...
Die komitee wat die brandstofpryse in Mei sal bepaal ontmoet vandag en 'n aankondiging kan moontlik Vrydag gemaak word. Hoewel die olieprys en die waarde van die Amerikaanse dollar gesak het, heers daar wêreldwyd ekonomiese onsekerheid. Kosmos 94.1 Nuus het gesels met die Cirrus ekonoom Oliver Diggle, wat 'n uiteensetting gee en 'n voorspelling maak.