
Die goeie en slegte, 35 jaar na onafhanklikheidwording
Loading player...
Namibië vier môre 35 jaar van onafhanklikheid, en ook die inhuldiging van die land se eerste vroulike president, Netumbo Nandi-Ndaitwah. Die land sukkel steeds met verskeie sosiale kwessies soos armoede, voedselonsekerheid en werkloosheid. Kosmos 94.1 Nuus het gesels met dieNamibiese politieke kommentator dr. Henning Melber, navorsingsdirekteur by die Scandinavian Nordic Africa Institute, wat sy beoordeling van 35 jaar van onafhanklikheid deel.