
Werk saam vir alle inwoners, vra nuwe speaker
Loading player...
Voormalige eerste minister Saara Kuugongelwa-Amadhila is as die nuwe Nasionale Vergadering-speaker verkies en ingesweer. Sy het in haar eerste toespraak as speaker gevra dat wetgewers hul party-politieke geskille opsy skuif en saamwerk vir al die land se inwoners.