
RA-hoof sê oor brûe op hoofroetes
Loading player...
Die ompad om die beskadigde brug op die B1 tussen Windhoek en Rehoboth is klaar en verkeer vloei weer glad. Die brug, net na die weegbrug, het Donderdag ná swaar reën ingegee. Chinese kontrakteurs het deur die nag gewerk om die ompad te maak. Kosmos 94.1 Nuus het met die uitvoerende hoof van die Paaie-owerheid, Conrad Lutombi, oor die stand van brûe gepraat.