
Hardap se inwoners juig, maar hulle is nie alleen nie
Loading player...
Die uiters goeie reën oor die afgelope paar dae oorheers die plaaslike nuustoneel met Namibiërs wat juig. Die grootste sukses is natuurlik die kritieke Hardapdam wat miljoene kubieke meter water ingeneem het – die Vis stel mos nooit teleur nie... Kosmos 94.1 Nuus het gesels met die voorsitter van die Hardap-boerevereniging, Dawie de Klerk.