
Coetzee vat Serengeti-toernooi
Loading player...
Die Suid-Afrikaner George Coetzee het ʼn finale ronde van drie onder 69 behaal en die Serengeti-uitspeeltoernooi by die Serengeti-landgoed in Gauteng met drie houe gewen. Dis sy 15de titel op die Sonskyntoer. Daniel van Tonder was tweede op 16 onder baansyfer met ʼn finale ronde van 69. Stefan Wears-Taylor deel die derde plek met die jongelinge, Kyle de Beer en Stals Swart. Coetzee sê hy het aanhou oefen ten spyte van sy besering: