
Outa niks verbaas oor SAL-raadslid se klagtes nie
Loading player...
Outa is nie verbaas oor die inhegtenisneming van die voormalige raadslid van die Suid-Afrikaanse Lugdiens Yakhe Kwinana vir afpersing nie. Kwinana moet vandag in die Landdroshof in Oos-Londen verskyn omdat sy na bewering gewapende mans gebruik het om slagoffers af te pers en geld te eis. Die uitvoerende hoof van Outa Wayne Duvenage het aan Newzroom Afrika gesê Kwinana se beweerde korrupte optrede het haar lot verseël en hy verwelkom haar skrapping van die rol van geoktrooieerde rekenmeesters: