Creecy kyk na samewerking met die privaatsektor vir hawens, spoor

Loading player...
Die vervoerminister, Barbara Creecy, het ʼn inligtingsversoekproses bekendgestel om die land se sukkelende spoorweg en hawens deur strategiese vennootskappe met die privaat sektor te red. Die regering soek markinligting oor die privaat sektor se belangstelling om noodsaaklike spoor- en hawe-infrastruktuur te ontwikkel wat die uitvoer van belangrike goedere sal ondersteun. Creecy sê die land se spoor- en hawe-infrastruktuur loop deur onder verswakte prestasie, diefstal en vandalisme, onderbelegging en bedryfsondoeltreffendheid wat ekonomiese groei belemmer:
24 Mar 12AM Afrikaans South Africa News

Other recent episodes

Transmissie-stelselkode sluit nou kuberveiligheid in

Die hersiene transmissie-stelselkode, wat oorspronklik in 2018 bekendgestel is, is opgedateer om tegnologiese vooruitgang en veranderinge in die kragvoorsieningsbedryf te weerspieël. Dit sluit onder meer in die gewysigde enkelkoper-markmodel en 'n toegewyde kubersekuriteit-afdeling om stelselbeskerming te verbeter. Petrus Johannes, die uitvoerende beampte van tegniese regulering by die Elektrisiteitsbeheerraad, het by…
23 Apr 9AM 1 min

Forum sê Mashatile-sluipmoordpoging klink na 'n storie

Die Activists and Citizens Forum sê die storie rakende 'n sluipmoord-poging op adjunkpresident Paul Mashatile, klink soos 'n storie wat binne ANC-faksies opgedis is. Die forum se woordvoerder, Dennis Bloem, sê hulle glo as dit waar was, sou die land omgekeer word om die verdagtes in die sogenaamde sluipmoordpoging op…
23 Apr 9AM 1 min

Stad Windhoek keer terug na boorgate na pyplyn breek

NamWater se pyplyn van Von Bachdam se suiweringsaanleg na die hoofstad sal moontlik 24 uur neem om te herstel. Die pyp het weer naby Elisenheim gebreek, wat die grootmaat watertoevoer na die stad onderbreek. Kosmos 94.1 Nuus het gepraat met Lydia Amutenya, Stad Windhoek se woordvoerder, wat sê boorgate sal…
23 Apr 8AM 1 min

Gereelde brande by SA staatsgeboue wek kommer

Die Vereniging van Staatsamptenare sê die reeks brande wat die afgelope paar jaar verskeie regeringsgeboue verwoes het, hou 'n bedreiging in vir die veiligheid van staatsamptenare en ondermyn die integriteit van nasionale instellings. Dit sluit die Parlementgebou, Tembisa-hospitaal en die Maatskaplike Ontwikkeling-gebou in Durban in. Claude Naiker van die vakbond…
23 Apr 8AM 1 min

Namibië deel van nuwe Drag and Vogue Beyond Borders-projek

Namibië, Kenia, Suid-Afrika en Duitsland het Drag and Vogue Beyond Borders in die hoofstad bekendgestel. Die projek is opgedeel in vyf internasionale fases wat insluit Pride-parades in Washington DC en Berlyn, 'n Pride-konferensie in Berlyn sowel as 'n vieringsdag in Nairobi, met 'n finale Pride-parade in Namibië. Die eerste fase…
23 Apr 7AM 1 min