
Dis lelietyd... Sandhof-lelies!
Loading player...
Die gebied van Maltahöhe het goeie neerslae ontvang en die Sandhof-leliepan maak Woensdag die week oop vir besoekers. Die grondpad is in ‘n goeie toestand. Kosmos 94.1 Nuus het met Marika Raves van die Maltahöhe Hotel gesels.