Delf Steeds Dieper - 28 Mrt 2025

Loading player...
Wat is die grootste iets wat ons vir mekaar kan doen – dalk om mekaar te seën? Wat verstaan ons van seën? Prof Wentzel Coetzer, lank verbonde aan Potchefstroom se universiteit, gesels oor die wonder van seën! Moet hierdie gesprek nie misloop nie!!
Elizabeth Jordaan sal weer die program afsluit met verdere vertellings van die lewe en invloed wat Andrew Murray in SA gehad het.
Hierdie reeks is reeds geruime tyd aan die gang. Vanaf die datum 14 Junie 2024 word hierdie bydraes op potgooi aangebied. Gaan gerus na https://iono.fm/e/1529803 om weer na die hele reeks te luister.
28 Mar Afrikaans South Africa Religion & Spirituality · Christianity

Other recent episodes

Delf Steeds Dieper 18 Julie 2025

Heerlike voorreg om ‘n ateljee vol mens te ontvang wat gesels oor die belangrikste opdrag wat ons Messias ons gegee het: Gáán en maak dissipels!! Bennie Mostert sal ons prakties leer hoe om met hierdie geweldige opdrag om te gaan. Daar sal ook twee ekstra gaste wees om elke luisteraar…
18 Jul 1 hr 33 min

Delf Steeds Dieper 11 Julie 2025

Twee gaste wat gesels oor genesing – een in ons fisiese liggaam – Rene Testa en die tweede oor genesing in ons gees, Marianne Peak. Moet seblief nie hierdie twee dames se bydrae misloop nie – hulle praat albei van lewens veranderende dinge. Die vertellings van Elizabeth Jordaan oor die…
11 Jul 1 hr 34 min

Delf Steeds Dieper - 4 Julie 2025

Verstaan ons die belangrikheid van brein ontwkkeling? Riki Kotze is 'n dame wat spesialiseer daarin om kinders sowel as volwassenes te help om die brein nie net te ontwikkel nie, maar wakker te hou! Kom luister gerus en leer! Ons is immers nooit te laat om te leer nie! Die…
4 Jul 1 hr 34 min

Delf Steeds Dieper - 27 Junie 2025

Dit was nog altyd my voorreg om Bennie Mostert uit te saai – en Bennie het ons kom seën met ‘n besondere boodskap oor die belangrikheid daarvan dat ons dissipels van Jesus moet wees en dat ons betrokke moet raak daarby dat nog meer mense dissipels van Jesus word! Bennie…
27 Jun 1 hr 28 min

Delf Steeds Dieper 20 Junie 2025

Amanda Swanepoel is geen onbekende hier in program Delf Steeds Dieper nie. Amanda, vroeër van Vaal-Driehoek, woon al geruime tyd in die Kaap waar sy steeds graag vroue bemoedig en aanspoor tot ‘n dieper geloofswandel. Amanda wil graag gesels oor die wonder van “Liefde wat uit ‘n verligte hart borrel!”…
20 Jun 1 hr 28 min