Kindertrauma is bagasie wanneer dit in 'n verhouding ingedra word. Verhoudings hou 'n spieël op en daarom kan ou trauma weer opduik hoe beter jy iemand leer ken. Om dit te hanteer en te erken, kan jou verhouding help groei.
Verlede week het ons bespreek hoe om die vlam lewendig te hou. Hierdie week kyk ons na hoe... Flirtasie is pret en dra beslis by tot die romanse. Flankeer weer 'n bietjie met jou ander helfde en laat hulle spesiaal voel, nes toe julle begin uitgaan.
Soms raak verhoudings alledaags. Dit is wanneer dit belangrik word om die vlam van liefde aan die lewe te hou. Eenvoudige doelbewuste dade kan presies dit doen. Hierdie week gesels Pulane en Madeleen oor hoe om die vlam in jou verhouding weer aan te wakker.
Vrywaring: Hierdie episode bevat volwasse inhoud en word aanbeveel om daarna te luister in die afwesigheid van klein ore. Pulane en Madeleen gesels oor fantasieë en hoe om dit te kommunikeer in jou verhouding. Wat is reg, wat is verkeerd, wat is vreemd en wat is normaal? Hoe vind ons…
Wees bewus van hoe jy met die persoon praat wat jy die liefste het. Is jou toon, en jou hart, respekvol teenoor hulle? Respek is 'n geskenk wat ons kies om te gee aan die mense vir wie ons lief is. Madeleen en Pulane delf hierdie week in die onderwerp…
iono.fm may request cookies to be stored on our device. We use cookies to understand how you interact with us, to enrich and personalise your experience, to enable social media functionality and to provide more relevant advertising. Using the sections below you can customise which cookies we're allowed to store. Note that blocking some types of cookies may impact your experience.