Nekundi luister na klagtes oor NaTIS

Loading player...
Vervoerminister Veikko Nekundi het Vrydag onverwags by NaTIS se kantore in Windhoek se noordelike nywerheidsgebied opgejaag self te sien hoe sake daar bedryf word. Hy het met verskeie lede van die publiek gepraat en na hul klagtes geluister. Nekundi het gesê ‘n bykomende tak van NaTIS nader aan die stad word oorweeg:
6 Apr 3AM Afrikaans South Africa News

Other recent episodes

Meer GBV-skuilings nodig in streke, sê minister

Geslagsgelykheid-minister Emma Kantema het 'n gebrek aan skuilings vir slagoffers van geslagsgeweld uitgelig tydens 'n besoek aan die noordelike streke. Sy het by die ministerie se skuiling in Rundu gesê daar is net 10 skuilings in die land, waarvan twee in private besit is. Daar is 'n behoefte aan meer…
21 Apr 12AM 1 min

Drie leeus in Mpumalanga steeds op vrye voet

Wildbewaarders in Mpumalanga het een van die vier leeus wat verlede Sondag uit die Krugerwildtuin ontsnap het gevang. Die leeumannetjie is in Huntington opgespoor en is tans in die sorg van die Mpumalanga-toerisme en parke-agentskap. Drie leeus is steeds weg, en word tans in nabygeleë dorpe gesoek. Simphiwe Shungube van…
20 Apr 6AM 1 min

Immanuel vra vir toewyding in parlement

Justisie- en arbeidsverhoudinge minister Wise Immanuel het in sy eerste parlementêre toespraak benadruk dat die huis nie 'n platform vir berugtheid moet wees nie, maar 'n plek wat toegewy is aan wetgewing teen armoede, honger, ongeletterdheid, misdaad en haweloosheid. Hy sê dit kan slegs bereik word deur opregte toewyding en…
20 Apr 5AM 1 min

Cosatu waarsku teen BTW-regstappe

Cosatu waarsku dat regstappe teen die voorgestelde BTW-verhoging die land se belastingstelsel kan destabiliseer. Parlementêre koördineerder Matthew Parks het die risiko vir fiskale stabiliteit beklemtoon. COSATU staan die 0,5-persentasiepunt BTW-verhoging wat op 1 Mei in werking tree, teen. Parks sê hy steun alternatiewe inkomstebronne, soos welvaartbelasting en hoër maatskappybelasting, om…
20 Apr 5AM 1 min

Daggadag met betoging in Windhoek gevier

Internasionale 4/20-dag word elke jaar deur marijuana-voorstanders gevier en word dikwels gebruik vir voorspraak vir die plant se wettiging. Die Ganja Users of Namibia-groep hou vandag 'n protesaksie vir die vrylating van veroordeelde daggagebruikers. Die proses sal by die oop ruimte by TransNamib begin. Kosmos 94.1 Nuus het gesels met…
20 Apr 3AM 1 min