
Wêreldgesondheidsdag: Gesonde leefstyl moet beklemtoon word
Loading player...
Die Suid-Afrikaanse Mediese Vereniging het beklemtoon die land se gesondheidsorgstelsel word deur verskeie uitdagings geteister, insluitend personeeltekorte, 'n gebrek aan fasiliteite en swak bestuur. Die wêreld herdenk vandag Wêreldgesondheidsdag. SAMA-voorsitter Mvuyisi Mzukwa, het in 'n gesprek met Newzroom Afrika swak toegang tot medikasie en finansiering uitgelig. Hy het die behoefte aan bewusmakingsveldtogte oor gesonde lewe beklemtoon, teneinde druk op die stelsel te verlig: