
Rand val skerp teen Britse pond, euro
Loading player...
Vanoggend het die Suid-Afrikaanse rand rekordlaagtepunte teen die Britse pond en die euro getref, terwyl dit teen R19,38 Amerikaanse dollar verhandel het. Die dollar-wisselkoers is nog redelik stabiel, hoewel hoog, vanweë die geldeenheid se huidige swakheid. Dit kan moontlik 'n invloed op Namibië se brandstofpryse en invoere hê. Kosmos 94.1 Nuus het gesels met die medestigter en direkteur van Cirrus, Romé Mostert, wat meer inligting gee.