
Wat word van efundja-water, wil Venaani weet
Loading player...
Die parlementslede het voortgegaan met 'n vrae-sessie wat aan verskillende ministers gerig is. Die efundja in die noorde was voorop, met die PDM-president McHenry Venaani wat kennis gegee het dat hy eerste minister Elijah Ngurare sal vra oor planne om die water op te vang vir toekomstige gebruik.