
Truth Thursdays Ep11: Kommunikasie – Dit is nie wat jy sê nie, maar hoe jy dit sê
Loading player...
Hierdie week op Truth Thursday gesels Pulane Nel-Sekepe en Madeleen Steenkamp oor kommunikasie in n verhouding. Dit is nie wat jy sê nie, maar hoe jy dit sê - die bou van gesonde kommunikasiegewoontes is noodsaaklik vir 'n gelukkige en gesonde verhouding.