
Mense onder Vaal-, Bloemhofdam gewaarsku oor oorstromings
Loading player...
Die minister van Water en Sanitasie, Pemmy Majodina, het inwoners wat onder vloedlyne woon langs die Vaalrivier, stroomaf van die Vaaldam en die Bloemhofdam, gewaarsku laagliggende gebiede bly kwesbaar. Dit is as gevolg van die sluise van albei damme wat oopgemaak is om watervlakke te bestuur. Majodina het inwoners versoek om gebiede te ontruim wat geneig is tot oorstromings tydens swaar reën: