
SA inflasie daal vir eerste keer in 5 maande
Loading player...
Suid-Afrika se verbruikersinflasie het in Maart tot 2,7-persent gedaal, wat die eerste daling in vyf maande is. Statistieke Suid-Afrika sê die jaar-tot-jaar verandering in die verbruikersprysindeks het gedaal vanaf drie-persent in Februarie tot die laagste vlak sedert Junie 2020. Patrick Kelly van Statistieke SA sê die hoofbydraers tot die afname was laer voedselpryse en 'n daling in brandstofpryse: