
Netwerk Namibië is sement tussen bakstene van Afrikaanse kultuurgroepe
Loading player...
Afrikaans vier vandag 100 jaar van erkenning as 'n amptelike taal! Kosmos 94.1 Nuus het gepraat met Wilmar Fourie van Netwerk Namibië, wat 'n oorsig gee van wat hulle plaaslik beplan.