
Dis hoekom TransNamib lokomotiewe-tender gekanselleer is: Nekundi
Loading player...
Vervoerminister Veikko Nekundi het TransNamib se 2,5 miljard Namibiese dollar lokomotiewe-tender gekanselleer nadat dit aan die lig gekom het dat dit ’n direkte verkryging van ’n enkele vervaardiger was. Hy het in die Nasionale Vergadering gesê dat so 'n proses Namibië blootstel aan geopolitieke risiko’s.