
Itoje kaptein van Britse en Ierse Leeus vir Australië-toer
Loading player...
Rugby: Maro Itoje sal die eerste Engelse kaptein van die Britse en Ierse Leeus wees sedert Martin Johnson in 2001. Dit is vanmiddag in 'n seremonie in Londen aangekondig, tydens die bekendmaking van die toerspan na Australië. Hoofafrigter Andy Farrell het die Suid-Afrikaners Duhan van der Merwe en Pierre Schoeman ingesluit in sy groep van 38 spelers, wat drie toetse teen die Wallabies en ses ander wedstryde sal speel. Itoje sê hy besef wat die rol van hom verg: