
Neem deel aan belangrike huishoudelike opname, dis vertroulik
Loading player...
Die statistikus-generaal Alex Shimuafeni het meer inligting gegee oor die huishoudelike inkomste en uitgawes opname wat tans aan die gang is. Respondente is soms huiwerig om deel te neem omdat die vrae redelik privaat is. Shimuafeni verduidelik.