
Kapitaalprojekte lê en vergader stof
Loading player...
Belastingbetalers se geld word steeds vermors omdat die regering nog nie die kwessie van verlate kapitaalprojekte aangespreek het nie. Volgens 'n verslag van die parlementêre staande komitee vir ekonomie en openbare administrasie, is ses projekte van altesaam 224,5 miljoen Namibiese dollar in die //Kharas-streek laat vaar of is onvoltooid. Kosmos 94.1 Nuus het reaksie gekry van die bestuurskenner Dr. Marius Kudumo.