
Marquez wen Aragon Grand Prix
Loading player...
Die sesmalige MotoGP-kampioen, Marc Marquez, het sy voorsprong in die motorfietsryerskampioenskap vergroot ná sy vierde oorwinning van die seisoen by die Aragon Grand Prix in Spanje. Sy jonger broer, Alex, is tweede en Francesco Bagnaia is derde. Die Suid-Afrikaner, Brad Binder, kon nie ʼn plek op die podium haal nie. Marquez, wat ʼn voorsprong van 32 punte bo sy broer het, sê dit was die perfekte naweek vir hom: