
Natau rig waarskuwing oor nie-nakoming van minimumloon
Loading player...
Die nasionale koördineerder van die Namibiese Vervoer- en Geallieerde Werkersunie, Natau, Helvi Hamukoshi, het 'n sterk waarskuwing gerig aan eienaars van sekuriteitsmaatskappye wat nie die verpligte minimumloon betaal nie. Sy beklemtoon dat nakoming van die loonbepalings dringend en ononderhandelbaar is. Hamukoshi waarsku dat voortgesette nie-nakoming ernstige gevolge sal hê, insluitend moontlike regstappe, soos bepaal deur die Arbeidswet. Hamukoshi het meer.