
Limpopo Gesondheid ondersoek dokter oor poging tot verkragting
Loading player...
Limpopo se Gesondheidsdepartement ondersoek 'n klagte van wangedrag teen 'n mediese dokter wat na bewering probeer het om 'n swanger pasiënt te verkrag in die George Masebe-hospitaal. Die voorval het in die sonarkamer plaasgevind tydens 'n ondersoek. Die departement se woordvoerder, Neil Shikwambana, sê die dokter sal ook dissiplinêr verhoor word: