
Meer aandag nodig vir bestaande besighede, as nuwe besighede
Loading player...
Namibië beklee die 85ste plek uit 118 lande in die skep van 'n bevorderlike omgewing vir begin-besighede, volgens die Global Startup Ecosystem-indeks deur Startup Blink. Die indeks word jaarliks saamgestel met behulp van honderde duisende datapunte wat verwerk word deur 'n algoritme wat 'n paar dosyn stelle parameters in ag neem. Kosmos 94.1 Nuus het gesels met Danny Meyer van SMEs Compete, wat 'n probleem uitwys.