
Groenwaterstofprogram gee miljoene vir beurse
Loading player...
Namibië se Groenwaterstofprogram het in die middel van Mei 25 miljoen Namibiese dollar aan die Kantoor van die Adjunkpresident beskikbaar gestel vir ‘n beursinisiatief in die Karas- en Hardapstreke. Die befondsing het ‘n vennootskap met die Duitse regering en Sasscal laat geskied. Kosmos 94.1 het met die woordvoerder van die Groenwaterstofprogram, Jona Musheko, oor die kwessie gepraat: