
Shack Dwellers Federation sit hand by met behuisingnood
Loading player...
Die Stad Windhoek sê meer as 40 500 inwoners is reeds op ‘n waglys vir grond. Dié syfer hou aan styg ten spyte van die Stad se pogings om in die vraag na behuising en erwe te voorsien. Die Shack Dwellers Federation stem saam dat die probleem al hoe groter word. Heinrich Amushila van die organisasie deel hul planne.