
Steenkamp looi afwesigheid van Karas-onderwysers
Loading player...
Die onderwysminister Sanet Steenkamp is op streeksbesoek. Tydens haar besoek aan die Karas-streek, het sy haar kommer uitgespreek oor die afwesigheid van veral onderwysers by die skole.