
Selma gesels oor haar skoonheidsreis
Loading player...
Mej. Wêreld Namibië, Selma Kamanya, het die naweek geskiedenis gemaak in Hyderabad deur onder die top-8 uit 107 deelnemers in die kompetisie se finaal te eindig. Mej. Thailand, Suchata Chuangsri, is as die nuwe Mej. Wêreld gekroon. Kosmos 94.1 Nuus het met haar opgevang na haar terugkeer uit Indië. Sy gee die resep vir haar sukses.