
Musk sê Trump se 'big, beautiful bill' is 'n gruwel
Loading player...
Die miljardêr Elon Musk het president Donald Trump se belasting- en bestedingswetsontwerp gekritiseer en dit verregaande en ʼn gruwel genoem. Die wetsontwerp wat triljoene Amerikaanse dollar se belastingverligting insluit, is verlede maand in die Huis van Verteenwoordigers aanvaar. Musk, wat die Trump-administrasie verlede week verlaat het, sê die Kongres maak Amerika bankrot. Die Republikeinse huis-speaker, Mike Johnson, sê Musk se kritiek oor die wetsontwerp is verkeerd: