
Meer geld by Gauteng-begroting sal nie verskil aan dienslewering maak nie
Loading player...
Die DA in Gauteng sê die 886,6 miljoen Suid-Afrikaanse rand wat by die provinsiale begroting gevoeg is, sal nie ʼn beduidende verskil maak aan dienslewering en inwoners se lewensgehalte nie. Die LUR vir Finansies en Ekonomiese Ontwikkeling, Lebogang Maile, het die provinsiale begroting vir die 2025/2026-boekjaar opnuut voorgelê nadat veranderinge aangebring is ná gewysigde nasionale toewysings. ʼn DA-woordvoerder, Ruhan Robinson, sê dis kommerwekkend dat geen bykomende fondse aan die Gesondheidsdepartement toegeken is nie: