
Hyphen sit nasionale vaardigheidsdatabasis voort
Loading player...
Hyphen Hydrogen Energy het vroeër vanjaar ‘n vaardigheidsensus van stapel gestuur ter ondersteuning van Namibië se eerste grootskaalse groenwaterstofprojek. Namibiërs kan sodoende hul vaardighede en dokumente op ‘n nasionale databasis vir werksoekers insluit. Die sensus gaan die plaaslike talent identifiseer, die gereedheid van die arbeidsmag bepaal, asook riglyne vir toekomstige opleiding verskaf. Kosmos 94.1 Nuus het met Martin Wilkinson, ‘n senior ekonomiese ontwikkelingsbestuurder, gepraat: