
Wat van Namibië, na Botswana groei na 0% aanpas oor diamantverkope
Loading player...
Botswana sal sy ekonomiese groei-voorspelling vir 2025 tot byna nul verminder weens die langdurige afswaai in die wêreldwye diamantbedryf, het 'n senior amptenaar in die finansministerie gesê. Botswana is die wêreld se voorste produsent van diamante volgens waarde en die ekonomie steun grootliks op diamantuitvoere. Kosmos 94.1 Nuus het gepraat met die Cirrus-ekonoom Robert McGregor.