
Namibië het 'n kultuur van verkragting
Loading player...
Reaksie word ontvang op aanmerkings deur die aanklaer-generaal Martha Imalwa wat sosiale media-gebruikers versoek om nie verkragtingslagoffers te bespot nie. Die vermeende slagoffer in die verkragtingsaak teen die voormalige lanadbouminister het in verskeie voorvalle deurgeloop. Kosmos 94.1 Nuus het met maatskaplike aktivis Ethne Mudge gepraat. Sy het haar kommer oor die kultuur van verkragting in Namibië so uitgelig.