
VN stem vandag oor onvoorwaardelike skietstilstand in Gaza
Loading player...
Die VN-Veiligheidsraad sal vandag oor 'n resolusie wat 'n onmiddellike, onvoorwaardelike en permanente wapenstilstand in Gaza eis wat deur alle partye gerespekteer word, stem. Volgens VN-diplomate sal die Verenigde State dit waarskynlik veto. Die voorgestelde resolusie beskryf die humanitêre situasie in Gaza as katastrofies. Die woordvoerder van die VN se sekretaris-generaal Antonio Guterres, Stephane Dujarric.